)
Laerskool Westwood – Wessies verwelkom personeellid

Laerskool Westwood. Laerskool Westwood verwelkom graag hul nuwe onderwyseres vanaf 2023, Me Jessica Viljoen. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

2023 Graad 1’s – Laerskool Westwood verwelkom Graad 1’s

2023 Graad 1’s. Die eerste dag van 2023 se Graad 1’s by Laerskool Westwood in Boksburg, was hope pret.  Al die maats het baie spoggerig gelyk in hul splinternuwe uniforms.…

Hoofleiers 2023 – Laerskool Westwood Hoofleiers aangewys

Hoofleiers 2023. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul Hoofleiers vir volgende jaar aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Cluster Vlak EBW Uitdaging – Laerskool Westwood leerders neem deel

Cluster Vlak EBW Uitdaging. Drie leerders van Laertskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak Gr.7 EBW-uitdaging deelgeneem. Die leerders is JC Small, Elektra Skordis en Justin-Michael Ryan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Laerskool Westwood ruim Boet Human Parkie op

Laerskool Westwood, Boksburg, bedank al die Wessie-leerders, ouers en personeel wat Saterdag gehelp het om die Boet Human Parkie in Beyerspark, Boksburg, op te ruim.  Laerskool Westwood se Natuurleweklub vat…

Laerskool Westwood Veldskool

Laerskool Westwood van Boksburg geniet hul veldskool by die Boma met koffie en kondensmelk!    

Laerskool Westwood se junior spreekkoor presteer by Conspirito Kunswedstryd

Laerskool Westwood, Boksburg, se junior spreekkoor is as die Item-wenners gekroon by die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd wat Donderdag, 22 Augustus, plaasgevind het. Hulle dring nou deur na die Forte Rondte…

Laerskool Westwood se Natuurlewe-klub plant boompies

Laerskool Westwood van Boksburg se Natuurlewe klub, het boompies in die skool se tuin van Eden geplant.  Elke boompie simboliseer ‘n waarde wat gepaard gaan met die Wessies se reis…

Laerskool Westwood Top 10 Akademiese presteerders

Laerskool Westwood van Boksburg is baie trots op hul top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 2. Foto bo: Graad 4  

Laerskool Westwood Radikale Redenaars

Leerders van Laerskool Westwood in Boksburg, neem deel aan die Radikale Redenaars en Lees Gauteng Finaal kompetisie op 27 Julie. Hulle is beslis nie bang om hulle sê te sê…

Laerskool Westwood kry A+ by Radikale Redenaars

Die graad 2 Afrikaanse Spanredenaars van Laerskool Westwood, Boksburg, het omtrent die gehoor se monde laat water met hul toespraak oor “Poeding”. Hulle spog met ‘n A+ toekenning by die…

Laerskool Westwood Gr1’s kry ‘n A by se Radikale Redenaarsfees

Die graad 1 spanredenaars van Laerskool Westwood is te oulik en verwerf ‘n A toekenning by vanjaar se Radikale Redenaarsfees wat plaasgevind het op 12 Junie by Laerskool Westwood.

Laerskool Westwood wen Laerskole Valke A2 Liga

Laerskool Westwood van Boksburg, se 1ste Rugbyspan het hierdie jaar al 18 hulle wedstryde gewen. Hierdie ysters wen die Laerskole Valke A2 Liga! Wessies is super trots op hulle afrigter,…

Laerskool Westwood se hoof verjaar

Laerskool Westwood se hoof, Mnr. van Rensburg, verjaar Baie geluk met Mnr se verjaarsdag. Baie dankie vir alles wat Mnr vir die skool, personeel en elke leerling beteken. Mnr is…

Laerskool Westwood Hemelvaart

Laerskool Westwood, Boksburg, het ‘n groot indruk gemaak met ‘n klein vingerafdruk van leerders ter bevestiging van hul geloof in Jesus Christus. Wessies het Donderdag-oggend ‘n kerkdiens vir die leerlinge…