Laerskool Westwood, Boksburg, se junior spreekkoor is as die Item-wenners gekroon by die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd wat Donderdag, 22 Augustus, plaasgevind het.
Hulle dring nou deur na die Forte Rondte wat in September plaasvind.
Become a Sponsor










