2023 Graad 1’s. Die eerste dag van 2023 se Graad 1’s by Laerskool Westwood in Boksburg, was hope pret. Al die maats het baie spoggerig gelyk in hul splinternuwe uniforms.
Terwyl mamma en pappa hulle trane moes keer, was die nuwe maats baie dapper en het sommer dadelik met hulle nuwe Graad 1-werk begin. Die Wessies het hierdie jaar 96 nuwe Graad 1-maats ingesryf en die skool is reeds baie trots op elkeen van hulle.
2023 Grade 1s. The first day of 2023’s Grade 1s at Westwood Primary School in Boksburg was a lot of fun. All the learners looked very flashy in their brand new uniforms.
While mommy and daddy had to hold back their tears, the new friends were very brave and immediately started their new Grade 1 job. The Wessies fielded 96 new Grade 1 peers this year and the school is already very proud of each one of them.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf