Leerders van Laerskool Westwood in Boksburg, neem deel aan die Radikale Redenaars en Lees Gauteng Finaal kompetisie op 27 Julie. Hulle is beslis nie bang om hulle sê te sê nie en storie-vertel tegnieke gedurende voorbereide lees sal jou aan hul lippe laat hang.
Baie geluk aan elkeen van julle!!
Become a Sponsor









