Laerskool Westwood, Boksburg, het ‘n groot indruk gemaak met ‘n klein vingerafdruk van leerders ter bevestiging van hul geloof in Jesus Christus.
Wessies het Donderdag-oggend ‘n kerkdiens vir die leerlinge gehou en na afloop van die diens kon elke kind hulle vingerafdruk maak op ‘n houtkruis wat in die skool se tuin geplant is.
Become a Sponsor









