Distrik Olimpiade. Twee van Laerskool Westwood, Boksburg, Marnitz Roos en Mathew Holtshousen het hul skool verteenwoordig by die Wiskunde Olimpiade.
Die volgede leerders verteenwoordig ook hul skool by die Distrik Olimpiade in verskeie vakke:
- Mathew Holtshousen – LV
- Darius Oosthuizen – Afrikaans en Engels spelling
- Zian van der Merwe – Engels lees
- Milea Theron – Afrikaans lees
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf