Distrik Olimpiade – Laerskool Westwood verteenwoordig hul skool
Distrik Olimpiade. Twee van Laerskool Westwood, Boksburg, Marnitz Roos en Mathew Holtshousen het hul skool verteenwoordig by die Wiskunde Olimpiade. Die volgede leerders verteenwoordig ook hul skool by die Distrik…








