Skolierpatrollie 2024. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul skolierpatrollie van twintig lede vir 2024 aangekondig. Hierdie leerders verrig ‘n baie groot taak vir hul medeleerders se veiligheid!
- Cale Botha
- Morne Nel
- Ro-Shaan Moodley
- Eduhan Dicks
- Kean Vorster
- Christine Kleynhans
- Lilly-Anne Strauss
- Donovan Meiring
- Leandri van der Walt
- Ethan Thomas
- Mia Coetzee
- Ryan Coetzee
- Kailu O’Kelly
- Kaelyn Joubert
- Cara Willemse
- Leany Mulder
- Chane Nienaber
- Hayley du Preez
- Dinique van Rensburg
- Mckenzie Volschenk
Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf