Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerders het goed presteer tydens die Radikale Redenaars se Nasionale kompetisie
Radikale Redenaars – Nasionale uitslae:
- Kai de Klerk, Graad 7: Eerste plek
- Eduan Amaro, Graad 2: Tweede plek
- Graad 5-span: Tweede plek (Suné Strauss, Inge Meintjes, Alissa Pretorius, Biané Hattingh)
- Graad 7-span: Derde plek (Kaylin van Rooyen, Koot Bender, Christiné Bester, Kai de Klerk)
- Charl Naudé, Graad 5: Derde plek
- Inge Meintjes, Graad 5: Derde plek
- Stef vd Berg, Graad 3: Derde plek
- Miah Grobbelaar, Graad 5: Vierde plek
- David Sheppard, Graad 4: Vierde plek
Oppie Tong Af – Nasionale uitslae:
- Kai de Klerk, Graad 7: Derde plek
Interskole Redenaarskompetisie – Nasionale uitslae:
- Andries van der Walt, Graad 2: Derde plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf