Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad presteer uitstekend
Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is…
Radikale Redenaars – Truida Kestell skitter
Radikale Redenaars – By Truida Kestell word geglo dat elke kind ān stem het wat verdien om gehoor te word. Truida Kestell se radikale redenaars het dit inderdaad bewys! Die…
Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch
Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…
Public Speaking – Michaelhouse’s excellent performance
Public Speaking – Michaelhouse School Shines! A huge congratulations to Kai de Klerk of Baines D Block, who proudly represented Michaelhouse in the KwaZulu-Natal round of the Radikale Redenaars public…
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie se redenaars het weer gewys dat hulle nie net op die sportveld en in die klas uitblink nie. Hulle redenaars laat ook…
Radikale Redenaarskompetisie – Laerskool Stulting
Radikale Redenaarskompetisie – Laerskool Stulting se sterre skitter! Die jong redenaars van Laerskool Stulting in Humansdorp het onlangs hul stemme laat tel by die Oos-Kaap streeksfinaal. Hulle het aan die…
Junior redenaars blink uit – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Junior redenaars blink uit. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se junior redenaars blink uit en het besonder goed presteer in onlangse redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: Die volgende leerders het deurgedring na die semi-finale…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto,Ā Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Radikale Redenaars. Drie leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Ermelo
Radikale Redenaars – Foto: Madri van Niekerk en An-EunĆ© van Niekerk Twee redenaars van HoĆ«rskool Ermelo het hulle goed van hul taak gekwyt en plekke los geredeneer by die Radikale…
Radikale Redenaars – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ān top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Ermelo
Radikale Redenaars. Foto: Madri van Niekerk en An-EunĆ© van Niekerk HoĆ«rskool Ermelo se Redenaars het Nasionale plekke los gepraat. Hulle het puik presteer tydens die Radikale Redenaars se Provinsiale uitdunne.…
Radikale Redenaars Provinsiale rondte -Laerskool Stulting
Radikale Redenaars Provinsiale rondte – Ses leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, JC Vermaak, Lika Vermaak, AmĆ© Spangenberg, Annemie Botes, Annanina Maritz en Kian Koekemoer het in Oos-Londen gaan deelneem. Die…
Radikale Redenaars – Laerskool Stulting
Radikale Redenaars.Ā Agt leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem. Hulle het deurgedring na die Provinsiale rondte (streeksfinale). Dit sal plaasvind op Saterdag, 8 Junie in Oos-Londen by HoĆ«rskool Ooskus…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Radikale Redenaars. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders het uitstekend presteer met die Radikale Redenaars, praatafdeling vir juniors en seniors. Uitslae Praatafdeling: Seniors A+: Elanelle Strydom, SunĆ© Deacon, Elseri Venter, Karla Visser,…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Radikale Redenaars. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders het uitstekend presteer met die Radikale Redenaars, leesafdeling vir juniors en seniors. Uitslae Leesafdeling: Seniors Uitslae Leesafdeling: Juniors Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerders het goed presteer tydens die Radikale Redenaars se Nasionale kompetisie Radikale Redenaars – Nasionale uitslae: Oppie Tong Af – Nasionale uitslae: Interskole…
Radikale Redenaars – PrimĆŖre Meisieskool Oranje presteer
Radikale Redenaars. Vyf dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars op 21 Oktober. Oranje is baie trots op die uitsonderlike prestasies om…
Radikale Redenaars – Laerskool Kruinsig leerders presteer
Radikale Redenaars. Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se leerders het aan die Radikale redenaars se streeksfinaal deelgeneem. Nege van die leerders het goed presteer en die volgende prestasies behaal: Afrikaans Moedertaal: Engels…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell na nasionale finaal
Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell se leerders het 22 April aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal in Bloemfontein deelgeneem. Die volgende sprekers behaal eerste plekke in hulle kategorieĆ« en dring…
Radikale Redenaars – OMS Leerders deur na nasionale rondte
Radikale Redenaars. Drie leerders van HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek vir die nasionale rondte van die Radikale Redenaars gekwalifiseer. Dit vind in Oktober plaas in Boksburg. Die…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Upington leerders presteer
Radikale Redenaars. Twee leerders van HoĆ«rskool Upington, MikhĆ© Kruger en Evan Janse van Rensburg het aan die Afrikaanse Radikale Redenaars deelgeneem. Beide leerders het baie goed presteer. Radical Orators. Two…
HS Strand Radikale Redenaars Nuus
DieĀ eerste rondte Radikale RedenaarsĀ is op 5 Mei 2018 by Laerskool De Hoop, in Somerset-Wes, gehou. Lizanne en Derik Nortje het deurgedring na dieĀ tweede rondte Radikale Redenaars Wes-Kaap se Finaal,Ā wat…
Laerskool Eureka Radikale Redenaars
Baie geluk aan elke spreker van Laerskool Eureka in Kimberley wat deelgeneem het aan die redenaarsfees. Die Streeksfinaal vind plaas op 8 SEPTEMBER 2018 te Laerskool Staats in Kimberley en…
DanƩ Badenhorst skitter by Nasionale Radikale Redenaarfees
DanĆ© Badenhorst, ‘n gr. 4-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is as die tweede beste
Ligbron maak skoonskip by Nasionale Radikale Redenaarskompetisie
Liggies in Ermelo is baie trots op hul leerders wat uitstekend gevaar het tydens die Nasionale Radikale
Nellies op pad na radikale redenaars
Sterkte aan die volgende leerders van Hoƫrskool Nelspruit, wat Saterdag 14 Oktober 2017 aan die
Redenaars nuus uit die kantoor van Hoƫrskool Diamantveld
RADIKALE REDENAARS Die volgende leerders van HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley het aan die uitdunrondtes van die Radikale Redenaars deelgeneem. Al hierdie leerders kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale Toernooi…





















