Radikale Redenaars. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars op 21 Oktober. Oranje is baie trots op die uitsonderlike prestasies om op so vlak te kan meeding.
Prestasies behaal:
- Nea Cloete – Lees: Poësie Nasionale Naas-wenner
- Mia Jacobs – Lees: Poësie 3de plek
- Ellé Cloete – Engels Redenaars Nasionale wenner en Afrikaans Redenaars 3de plek
- Emma Jacobs – Lees: Prosa 4de plek
- Rouvé Janse van Rensburg – Reading: Prose Nasionale Naas-wenner en Lees: Prosa 6de plek.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf