Radikale Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Upington, Mikhé Kruger en Evan Janse van Rensburg het aan die Afrikaanse Radikale Redenaars deelgeneem.
Beide leerders het baie goed presteer.
Radical Orators. Two learners from Upington High School, Mikhé Kruger and Evan Janse van Rensburg participated in the Afrikaans Radical Orators.
Both learners performed very well.
Mikhé Kruger behaal die volgende prestasies:
- Poësie lees – eerste plek
- Prosa lees – sesde plek
- Eksperimentele Redenaars – vierde plek
- Engels Poetry reading – fifth place
Evan Janse van Rensburg, graad 8, behaal die volgende prestasie:
- Prosa lees-afdeling – derde plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf