Radikale Redenaars – Hoërskool Upington leerders presteer
Radikale Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Upington, Mikhé Kruger en Evan Janse van Rensburg het aan die Afrikaanse Radikale Redenaars deelgeneem. Beide leerders het baie goed presteer. Radical Orators. Two…








