Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto, Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale Redenaars deurdring wat op 26 April by BVHS plaasvind.
Anké Bruwer en AJ Pretorius het direk deurgedring na die nasionale finaal. Dit sal op 18 Oktober by Laerskool Concordia plaasvind.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










