)

Cheerleading – Hoërskool Stellenbosch

Cheerleading. Sewe leerders van Hoërskool Stellenbosch is in Oktober 2024 gekies vir die Junior Nasionale Cheerleading span.

  • Mary-Anne Basson, Daniella Smit, Sophia Eksteen, Elrike Nel, Odelia Krige en Zara Fourie is in die All Girl span en Mehan in die Co-Ed span.

In die Wes-Kaap is daar 24 atlete gekies vir die Junior en Youth SA spanne. Dit is ‘n eerste vir Hoërskool Stellenbosch en die provinsie!

Hulle gaan vanaf 23 tot 25 April deelneem aan die ‘International Cheer Union’ (ICU) se wêreldkampioenskappe in Orlando, Florida.

Die meisies het verlede Donderdagaand hul amptelike Protea kleure ontvang van die SAMCA (South African Majorettes and Cheerleading Association) President, Moses Ngobeni, en die Nasionale Direkteur van Cheerleading, Amanda Bowden.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://stellies.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal