Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch
Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…
Eerstespanne “Capping” – Hoërskool Stellenbosch
Eerstespanne “Capping” – Hoërskool Stellenbosch se eerste netbal-, hokkie- en rugbyspanne het hul eerstespanne”capping” gevier. Dit het tydens ‘n glansryke aand op 24 Maart plaasgevind. Die saal het geborrel van…
Internasionale Wetenskaplike Podium- Hoërskool Stellenbosch
Internasionale Wetenskaplike Podium – Hoërskool Stellenbosch het rede om trots te wees. Nicolaas Steenkamp, ’n graad 11-leerder, het die Internasionale Wetenskaplike Podium verower. Hy gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die International…
Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026 – Hoërskool Stellenbosch
Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026. Hoërskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-Interhoër plaasgevind – ’n dag waar ses top skole mekaar die stryd…
Miss Teen Universe SA – Hoërskool Stellenbosch in ekstase
Miss Teen Universe SA. Hoërskool Stellenbosch vier trots! Jané Smith, ’n briljante graad 12-leerder, het Stellenbosch se naam hoog gehou deur as finalis gekies te word vir Miss Teen Universe…
Visuele Kunste – Hoërskool Stellenbosch
Visuele Kunste – Hoërskool Stellenbosch se harte bars van trots. Elaine Lesch, matriekleerder van 2025 het die eerste prys vir Visuele Kunste (beeldhouwerk) gewen. Elaine het hierdie Beeldhouwerk gewen by…
Maretha Burger o.15 Tennistoernooi – Hoërskool Stellenbosch
Maretha Burger o.15 Tennistoernooi. Op 26 en 27 September het Hoërskool Stellenbosch met trots hul jaarlikse Maretha Burger o.15 Tennistoernooi aangebied. Hierdie toernooi is al lank ’n hoogtepunt op die…
Skole Bergfiets MTB – Hoërskool Stellenbosch top 10
Skole Bergfiets MTB. 🏆 Hoërskool Stellenbosch trap hard in Skole MTB! 🚵♀️ Die laaste Skole Bergfiets (MTB) byeenkoms het op 6 September plaasgevind, en Hoërskool Stellenbosch het behoorlik gewys wat…
Stellenbosch Eisteddfod – Hoërskool Stellenbosch skitter
Stellenbosch Eisteddfod. 🎭 Hoërskool Stellenbosch blink uit by die Stellenbosch Eisteddfod! 🎶 Hoërskool Stellenbosch is ongelooflik trots om mee te deel dat ongeveer 60 van hul talentvolle leerders vanjaar deelgeneem…
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Afrika Atletiekkampioenskappe. Goud vir Mila Ueckermann! 🇿🇦 Mila Ueckermann van Hoërskool Stellenbosch het geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in Nigerië! Met ’n skitterende afstand van 52.99m in…
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe. Goue glorie vir Hoërskool Stellenbosch! Ansumé de Beer van Hoërskool Stellenbosch het gisteraand, Donderdag 17 Julie, geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in Nigerië! Met…
Western Mounted Games – Hoërskool Stellenbosch
Western Mounted Games. Minette Steenkamp skitter op die Western Mounted Games Regionals! Die talentvolle Minette Steenkamp, ’n leerder van Hoërskool Stellenbosch, het pas haar merk gelaat tydens die Western Mounted…
Skole Netbal – Hoërskool Stellenbosch teen Hoërskool Strand
Skole Netbal. Hoërskool Stellenbosch se netbalspanne het teen Hoërskool Strand in skole netbal wedstryde gespeel. Uitslae behaal Hoërskool Stellenbosch: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoërskool Stellenbosch
ASA Senior Atletiekbyeenkoms. Ansumé de Beer, leerder van Hoërskool Stellenbosch, het vandag, Vrydag 25 April, as 17-jarige by die ASA Senior Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom ’n goue medalje ontvang. Sy het…
Cheerleading – Hoërskool Stellenbosch
Cheerleading. Sewe leerders van Hoërskool Stellenbosch is in Oktober 2024 gekies vir die Junior Nasionale Cheerleading span. In die Wes-Kaap is daar 24 atlete gekies vir die Junior en Youth…
Cape Town Premier Hockey – Hoërskool Stellenbosch
Cape Town Premier Hockey. Vyf van Hoërskool Stellenbosch se leerders het deelgeneem aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) wat in Kaapstad gehou is. Hulle het besonders goed gevaar…
Nasionale Landloopkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Nasionale Landloopkampioenskappe: Vier leerders van Hoërskool Stellenbosch is gekies vir die Skole-2024 Nasionale Landloopkampioenskappe wat tussen 26 en 28 September in Kimberley plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
Eskom Expo – Hoërskool Stellenbosch
Eskom Expo. Anine Kleinschmidt, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Stellenbosch, het op 1 en 2 Augustus deelgeneem aan die Eskom Expo for Young Scientists se streekskompetisie by Paul Roos Gimnasium.…
Stellenbosch Eistedfodd – Hoërskool Stellenbosch
Stellenbosch Eistedfodd. Leerders van Hoërskool Stellenbosch het toekennings ontvang by die Stellenbosch Eistedddfod se prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com Foto verskaf
ATKV-DigiToneel 2023 – Hoërskool Stellenbosch leerder wen
ATKV-DigiToneel 2023. Die wenner van ATKV-DigiToneel 2023 is op 24 Oktober bekendgemaak tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig, die ATKV se realiteitsreeks op VIA (DStv-kanaal 147) ná ’n…
Boland Landbou Tennisfees – Hoërskool Stellenbosch
Boland Landbou Tennisfees. Hoërskool Stellenbosch het aan die Boland Landbou Tennisfees 2023 deelgeneem. Die manne het baie braaf geveg teen van die grootste skole in hul omgewing en het werklik…
Award-winning School Choirs – Performing at PRG’s annual Bekoor
Award-winning School Choirs. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is proud to be hosting the 10th annual award-winning School Choirs at the Bekoor choir concert. It will take place on Wednesday, 3…
Hoërskool Stellenbosch – Gasvryheidklas “The Great British Bake”
Hoërskool Stellenbosch. Die Graad 10 Gasvryheidklas van Hoërskool Stellenbosch het die afgelope paar weke soos “The Great British Bake Off” gelyk. Die reuk van varsgebakte koeke het die gange van…
Hoërskool Stellenbosch Matriekafskeid
Hierdie jaar het Hoërskool Stellenbosch se graad 12’s ‘n onvergeetlike matriekafskeid by Marlenique Wedding and Function Venue bygewoon.



























