Boland Landbou Tennisfees. Hoërskool Stellenbosch het aan die Boland Landbou Tennisfees 2023 deelgeneem. Die manne het baie braaf geveg teen van die grootste skole in hul omgewing en het werklik hul beste gegee elke dag!
Uitslae:
- Verloor teen Hoër Jongenskool Paarl
- Wen teen Hoërskool Framesby
- Verloor teen Paarl Gimnasium
- Verloor teen Boland Landbouskool
- Wen teen Hoërskool Bellville
- Verloor teen Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Stellenbosch se seuns eindig in die elfde posisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf