)

Podiumpret Nasionale Finaal – Hoërskool Witteberg presteer

Podiumpret Nasionale Finaal. Drie leerders van Hoërskool Witteberg het 29 en 30 September aan die Podiumpret Nasionale finaal, in die Paarl deelgeneem.

Die volgende prestasiesis behaal:

Martyn Oosthuizen:

  • Afrikaans Lees Voorbereid – Gedig – 87%
  • English Read Prepared – Poem – 78%
  • Kategorie wenner in beide afdelings.

Heiken Venter:

  • Afrikaans Redenaarstoespraak – Ervare – 90%
  • Eindig algeheel derde in sy Graad

Simoné Venter:

  • Afrikaans Onvoorbereide toespraak – Ervare – 93%
  • Kategoriewenner

Beide Martyn en Simoné se name word by die Taalmonument opgesit as kategoriewenners!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal