)

Huisgenoot Eisteddfod – Hoërskool Witteberg se Venters presteer

Huisgenoot Eisteddfod. Die Venters van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Simoné en Heiken, het aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem.

Simoné en Heiken spog met die volgende toekenning:

  • Simoné neem deel aan die sang kategorie vir Graad 11 tot 12 leerders en ontvang hiervoor `n rooi-toekenning.
  • Simoné word ook aangewys as die algehele wenner in haar afdeling!
  • Heiken neen deel aan redenaars, Graad 8 tot 10, ontvang silwer
  • Poësie Graad 8 tot 10, ontvang silwer
  • Prosa Gaad 8 tot 10, ontvang Brons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal