)

Eskom Expo – Hoërskool Stellenbosch

Eskom Expo. Anine Kleinschmidt, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Stellenbosch, het op 1 en 2 Augustus deelgeneem aan die Eskom Expo for Young Scientists se streekskompetisie by Paul Roos Gimnasium.

Hierdie was haar eerste Expo deelname en haar projek was getiteld: “Free-Range, Conventional & Protein.” Sy het eendag in haar gasvryheidklas begin wonder oor die verskillende tipe eiers. Dit het haar na “google-navorsing” gelei, maar sy het meer vrae as antwoorde gehad. Dit het die ideale onderwerp geraak vir ‘n Expo-projek. Met behulp van mentors by Stellenbosch Universiteit se Voedselwetenskappe Departement, kon sy die nodige toetsings en eksperimente doen.

Haar buitengewone toewyding en innovasie het haar ‘n goue medalje besorg en dit het haar uitsonderlike prestasie beklemtoon.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://stellies.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal