)

Cape Town Premier Hockey – Hoërskool Stellenbosch

Cape Town Premier Hockey. Vyf van Hoërskool Stellenbosch se leerders het deelgeneem aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) wat in Kaapstad gehou is. Hulle het besonders goed gevaar en hul skool se naam hoog gehou in hulle onderskeie spanne.

Prestasies behaal:

  • Antonie de Beer – The Raiders Bowl – Seuns o.16 – 3 doele aangeteken
  • Bea de Villiers – The Raider Bowl – Dogters o.14– 2 doele aangeteken
  • Christiaan de Villiers – The Royals Bowl – Seuns 0.16 – 2 doele aangeteken (Span wenners van hulle afdeling)
  • Alex Roberts – The Raiders Plate – Seuns o.16 – 1 Doel aangeteken (Span wenners van hulle afdeling)
  • Mia du Plessis – The Heat Bowl – Dogters o.16

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://stellies.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal