Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van Hoërskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe.
O.18 Seunsspan
- Ahmad Richards
- Meyer Pretorius
- Tyron Roux
- Wiandré Singelton
O.16 Seunsspan
- Arkupal Dutta
- Liam Singleton
- Jan-Hendrik Espach
- Stephan Roets
Dogtersspan
- Talen Claasen
- Jaydin Gomes
- Monique van Zyl
- Thea-Né van Niekerk
- Elizabeth Kleyn (Afwesig op foto)


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.sasolburghigh.co.za/
Foto’s verskaf









