Fezile Dabi Krieketspanne – HoĆ«rskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van HoĆ«rskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan…









