CSA Cubs Week 2025 – Sasolburg High School
CSA Cubs Week 2025. In his first game at the CSA Cubs Week 2025, Meyer Pretorius cricket player of Sasolburg High School, put on a Man of the Match performance…
CSA Cubs Week 2025 – Potchefstroom Gimnasium
CSA Cubs Week 2025. Caiden Seleka, leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies vir die Cub-krieketspan, wat vanaf 3 tot 7 Januarie in Stellenbosch speel. Die volledige span van die Western…
Khaya Majola Krieketweek – Hoërskool Sasolburg
Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van Hoërskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. Dié prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng…
Vrystaat Kieket – Hoërskool Sasolburg
Vrystaat Kieket. Krieketnuus van Hoërskool Sasolburg is dat Meyer Pretorius vir die Vrystaat Krieket o.19 span gekies en Liam Singleton is vir die o.17 Vrystaat Platteland Krieketspan gekies. Meer skolenuus:…
Fezile Dabi Krieketspanne – Hoërskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van Hoërskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan…













