CSA Cubs Week 2025. Caiden Seleka, leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies vir die Cub-krieketspan, wat vanaf 3 tot 7 Januarie in Stellenbosch speel.
Die volledige span van die Western Legends is:
- Naudé Botha (Vrystaat)
- FG Botha (Vrystaat)
- Muhammed Bulbulia (Noordwes)
- FG Botha (Noordwes)
- Christian Kind (Vrystaat)
- Dakalo Leketa (Vrystaat)
- Ruben Maree (Vrystaat)
- Sicelo Matayi (Vrystaat)
- Meyer Pretorius (Vrystaat)
- Darion Rabie (Vrystaat)
- Nathan Rossouw (Noordwes)
- Caiden Seleka (Noordwes)
- Kamohelo Mokoena (Vrystaat)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor