Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché
Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…
Netbal SA’s – Potchefstroom Gimnasium twee spanne na SA’s
Netbal SA’s. Potchefstroom Gimnasium se 1ste netbalspan en die o.17A span gaan Netbal SA’s toe – en hulle verdien dit! Gimmies se eerste netbalspan is vandag, Saterdag 1 Junie, as…
Noordwes Hokkiespanne – Potchefstroom Gimnasium
Noordwes Hokkiespanne. Om 39 Gimmie-hokkiespelers in Noordwes hokkiespanne te hê, is ’n groot prestasie! Dit spreek van Gimmies se hokkie-uitnemendheid, dissipline en goeie afrigting. O.14A Meisie-spelers: O.14B Meisie-spelers: O.16A Meisie-spelers:…
SA “Kickboxing” kampioenskappe – Potchefstroom Gimnasium
SA “Kickboxing” kampioenskappe. Ses leerders van Potchefstroom Gimnasium het vanaf 25 tot 28 April aan die SA Kickboxing kampioenskappe deelgeneem. Hulle het baie goed presteer en die volgende prestasies behaal”…
Mnr en Mej Gimmie – Potchefstroom Gimnasium
Mnr en Mej Gimmie. Potchefstroom Gimnasium stel hiermee hul sewentien finaliste van Mnr & Mej Gimmie voor. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf
ASA SA’s – Potchefstroom Gimnasium
ASA SA’s. Nege-en-twintig atlete van Potchefstroom Gimnasium het Noordwes-kleure in atletiek verwerf en gaan die vakansie aan die ASA SA’s deelneem. Dit spreek boekdele van Gimmies se atletiek. O.20 Dogters…
Nasionale Krieketweek – Potchefstroom Gimnasium presteer
Nasionale Krieketweek. Potchefstroom Gimnasium se krieketspelers het ’n uiters goeie Nasionale krieketweek gehad! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf
SADF SA Danskompetisie – Potchefstroom Gimnasium
SADF SA Danskompetisie. Graad 9 leerder van Potchefstroom Gimnasium, Nicolene Minnaar, het tydens die SADF SA Danskompetisie haar Springbokkleure verwerf. Dit is ’n uitsonderlike prestasie! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto…
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Potchefstroom Gimnasium
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. Nege-en-twintig leerders van Potchefstroom Gimnasium is na die Allegretto interprovinsiale Eisteddfod se Nasionale gala genooi. Die 29 leerders gaan Gimmies verteenwoordig, waarvan 38 items deurgedring het na…
ACNW Landloop – Potchefstroom Gimnasium atlete in span
ACNW Landloop. Sewentien landloop-atlete van Potchefstroom Gimnasium is vir die ACNW Landloop span gekies. Die atlete het die afgelope naweek aan die SA’s in Gqeberha (Port Elizabeth) deelgeneem. Seuns o.14:…
Krieket SA – Deidré van Rensburg van Gimmies Beste o.16 speler
Krieket SA. Deidré van Rensburg, leerder van Potchefstroom Gimnasium, is tydens Krieket SA se prysuitdeling as Krieket SA se meisies o.16 speler van die toernooi aangewys. Hou gerus vir Deidré…
Afrika Atletiek Kampioenskap – Potchefstroom Gimnasium presteer
Afrika Atletiek Kampioenskap. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul twee atlete, Sandri van Rooyen en Sihle Mahlangu. Hulle het uitstekend gevaar by die Afrika Atletiek Kampioenskap in die o.18-…
Gimmies Netbal en Seunshokkie – Beleef puik sportweek
Gimmies Netbal en Seunshokkie. Gimmies netbal- en seunshokkie spanne het tot dusver ’n puik sportweek beleef! Die netbal het hulle eerste ligawedstryde teen Wesvalia gespeel. Die seunshokkie het vriendskaplike wedstryde…
Swem Streekskampioenskappe – Potch Gimnasium presteer
Swem Streekskampioenskappe. Gimmies is baie trots op die swemmers wat aan die swem streekskampioenskappe deelgeneem en puik presteer het. Die een na die ander medalje is ingepalm. Die uitslae is…
Perde uithourit – Danielle Joubert van Gimmies presteer
Perde uithourit. Potchefstroom Gimnasium is trots op Danielle Joubert. Sy is ’n graad 8-leerder, wat 24 en 25 Februarie in Lichtenburg aan ’n uithourit deelgeneem en puik presteer het. Vrydag…
Superinterhoër Atletiek – Potchefstroom Gimnasium was Super
Superinterhoër Atletiek. Daar is beslis iets in Potchefstroom Gimnasium se water wat top atlete oplewer! Gimmies se atlete was super by die Superinterhoër Atletiek. Hierdie span atlete het die groep…
Gimmies Krieket – Potchefstroom Gimnasium vs Midstream
Gimmies Krieket. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul krieketspanne wat die naweek teen Midstream College gespeel het. Gimmies se eerstespan wen met ses paaltjies. Jayden da Silva het vier…
Akademiese Top 10 – Potchefstroom Gimnasium presteerders 2022
Top 10 Akademie. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul akademiese top 10 presteerders per graad in 2022. Graad 11 Top 10 (2022): Top 10 Graad 10 (2022): Top 10…
Gimmies Prysuitdeling – Leerders vereer vir prestasies in 2022
Gimmies Prysuitdeling. Potchefstroom Gimnasium se prysuitdeling was weereens ’n spoggerige en spesiale geleentheid! Dr. Asha Malan, ʼn oud-Gimmie en waarnemende hoof van die Departement van Chirurgie aan die Universiteit van…
Noordwes Langbad Swemkampioenskappe – Potch Gimnasium skitter – Potch Gimnasium skitter
Noordwes Langbad Swemkampioenskappe – Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul swemmers wat aan die Noordwes Langbad Swemkampioenskappe deelgeneem het. Gimmies se swemmers het puik presteer! Hulle het die een…
Perdry – Katie Hartman van Gimmies verwerf Noordwes-kleure
Perdry. Katie Hartman van Potchefstroom Gimnasium het haar Noordwes-kleure in perdry verwerf. Sy is ook as beste dresseerruiter in Noordwes aangekondig. Katie het Noordwes ook by die SANESA- kampioenskappe verteenwoordig.…
SA Dance Foundation – Potchefstroom Gimnasium leerders skitter
SA Dance Foundation. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op die dansers wat aan die SADF (SA Dance Foundation)-kompetisie deelgeneem het. Gimmies se dansers het in verskillende dansstyle uitstekend presteer. Potchefstroom…
Potchefstroom Gimnasium – Vereer Matriekklas van 2022
Potchefstroom Gimnasium. “Matriekklas van 2022, dit was ons voorreg om julle te vereer en afskeid te neem tydens julle prysuitdeling en erediens. Ons is trots op die jongmense wat julle…
Gimmies Matriekafskeid – Potchefstroom Gimnasium stylvol
Gimmies Matriekafskeid. Gimmies Potchefstroom se matriekafskeid was weereens ‘n geleentheid om te onthou! Die matrieks hetalmal se asems weggeslaan met hul stylvolle rokke en pakke! Met die tema, Life is…
Potchefstroom Gimnasium o/15 netbal
Elke jaar besoek die o/15 Netbalspanne regoor SA die netbaltoernooie. Die SA’s word apart van die ander ouderdomsgroepe gehou…nr 1 en 2 op SA’s asook 1 Ubunthu-span word die keuses…
Potchefstroom Gimnasium – Gimmies het puik presteer tydens die SA Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe.
Marlize Venter (goue medalje-vlak 8), Marna v/d Schyff (4de plek-vlak 6) en Chante du Toit (4de plek-senior afdeling) van Gimmies het puik presteer tydens die SA Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe.
Potchefstroom Gimnasium – Matriekprysuitdeling die Gimmie-Guts-toekenning ontvang.
Rickus Booysen het tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling die Gimmie-Guts-toekenning ontvang.












