)

SA Dance Foundation – Potchefstroom Gimnasium leerders skitter

SA Dance Foundation. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op die dansers wat aan die SADF (SA Dance Foundation)-kompetisie deelgeneem het. Gimmies se dansers het in verskillende dansstyle uitstekend presteer.

Potchefstroom Gymnasium is very proud of the dancers who participated in the SADF competition. Gimmies’ dancers performed excellently in various dance styles.

  • Mienke Swart behaal een eerste- en derde plek, vier vierde- en drie vyfde plekke.
  • Lienke Venter behaal een derde-, twee vierde-, een sesde- en drie sewende plekke.
  • Suné Bisset behaal vyf eerste-, een tweede-, twee derde- en een sesde plek.
  • Nicolene Minnaar behaal drie eerste-, drie tweede- en ‘n vierde plek.
  • Danica van Wyk behaal ’n eerste-, drie derde-, drie vierde- en twee vyfde plekke.

Al die dansers het ook Gauteng-kleure verwerf en kwalifiseer om aan die SA Ope-danskompetisie deel te neem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal