Alpha Wiskunde. Elnettte van den Berg van Hoërskool Eldoraigne, Centurion, hou haar skool se naam hoog. Elnette het die gesamentlike tweede plek vir Alpha Wiskunde in die land behaal. Sy behaal ook ‘n uitstekende prestasie van 98% in die finale Graad 12 eksamen.
Elnette is ‘n baie veelsydige leerling. Alles waaraan sy deelneem, pak sy met entoesiasme aan. Elnette was ook die voorsitter van akademie op die leierraad. Sy het deelgeneem aan atletiek, netbal, swem, Wiskunde- en die Afrikaanse Olimpiade. Verder behaal sy ook ‘n sesde plek in die land met SA Taalbond se Senior Tweetaligheids-eksamen.
Alpha Wiskunde. Elnettte van den Berg of Eldoraigne High School, Centurion, holds her school’s name high. Elnette took joint second place for Alpha Mathematics in the country. She also achieved an excellent performance of 98% in the final Grade 12 examinations.
Elnette is also a very versatile pupil. Everything she participates in, she tackles with enthusiasm. Elnette also chaired academia on the leader board. She also participated in athletics, netball, swimming, Mathematics and the Afrikaans Olympiad. Furthermore, she also achieved sixth place in the country with the SA Language League’s Senior Bilingualism Examinations.
Hoërskool Eldoraigne is ook trots op die volgende leerders wat ook ‘n onderskeiding in Alpha Wiskunde behaal het:
- Carla Kotze 90%
- Lisa Kettles 86%
- Ruan Esterhuizen 85%
- Kevin Tennant 84%
- John Oosthuizen 82%
- Michiel Bester 80%
- Sego Motswasele 80%
- Megan Rohrbeck 80%
- Francois Schutte 80%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf