Alpha Wiskunde – HoĆ«rskool Hugenote leerders presteer
Alpha Wiskunde. Hugies lei die pak in Wiskunde! Hugies se harte bruis van trots oor die uitstaande prestasie van hul Alpha Wiskunde-kandidate! Alpha Wiskunde is ān gevorderde program wat leerders…
Alpha Wiskunde – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Alpha Wiskunde. Die graad 12 Alpha Wiskunde se finale eksamen is op Vrydag 25 Oktober geskryf. Dit is ‘n Nasionale vraestel wat deur al die Graad 12 Alpha kandidate in…
Alpha Wiskunde – HoĆ«rskool Menlopark presteer
Alpha Wiskunde. In 2024 het 33 matrikulante van HoĆ«rskool Menlopark aangemeld om hulle lewens met Alpha Wiskunde te verryk. Baie geluk aan elkeen vir die vasbyt en toewyding. Die volgende…
Alpha Wiskunde – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder skitter
Alpha Wiskunde. Jana Rossouw, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het 199 uit 200 behaal, oftewel 99,5% in vanjaar se Alpha Wiskunde-eindeksamen. Jana is algeheel eerste in Suid-Afrika met…
Alpha Wiskunde – BVHS leerder behaal A-simbool
Alpha Wiskunde. ChernĆ” FouchĆ©, Graad 12 leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het skitterend gevaar in Alpha Wiskunde. Sy het 85% behaal in die toets. BVHS is een van die skole…
Alpha Wiskunde – Elnettte van den Berg behaal 2de plek in SA
Alpha Wiskunde. Elnettte van den Berg van HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, hou haar skool se naam hoog. Elnette het die gesamentlike tweede plek vir Alpha Wiskunde in die land behaal. Sy…












