Alpha Wiskunde. In 2024 het 33 matrikulante van Hoërskool Menlopark aangemeld om hulle lewens met Alpha Wiskunde te verryk. Baie geluk aan elkeen vir die vasbyt en toewyding.
- Lelize van der Walt (95%) en Ruben van Biljon (94%) is in die top-20-leerders in die land.
Die volgende tien leerders van Menlopark het onderskeidings in Alpha Wiskunde behaal:
- Christiaan Moodie
- Ewald Meyer
- Juan le Roux
- Marike Louw
- Devan Matthee
- Altus Malan
- Clarise Janse van Rensburg
- Danielle de Wet
- Rudolph Jordaan
- Marlѐ van Wyk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










