)
Beste Gemengde Koor – Hoërskool Menlopark

Beste Gemengde Koor – Hoërskool Menlopark het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Hulle is as die beste gemengde koor in Pretoria aangewys. Die Menlo-koor het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en…

NWU-Hokkie-Reeks – Hoërskool Nelspruit blink uit

NWU-Hokkie-reeks – Die afgelope naweek het Hoërskool Nelspruit se hokkiespanne Pretoria en Kemptonpark toe gereis om aan die NWU-Hokkie-Reeks-finaal deel te neem. En watter ongelooflike prestasies is daar nie behaal…

Toyota Menlo Netbaltoernooi – Hoërskool Menlopark

Toyota Menlo Netbaltoernooi – Die Hoërskool Menlopark se jaarlikse netbaltoernooi is elke jaar ‘n hoogtepunt van spanwerk en uitsonderlike netbalaksie! Menlopark het tydens die Toyota Menlo Netbaltoernooi hierdie jaar weereens…

Afrika Jeugspele 2025 – Hoërskool Menlopark trots op 4 atlete

Afrika Jeugspele 2025. Menlopark se sterre skitter internasionaal! Hoërskool Menlopark in Pretoria het rede tot groot trots nadat vier van sy leerders gekies is om Suid-Afrika by die komende Afrika-Jeugspele…

Alpha-Wiskunde prestasies – Hoërskool Menlopark uitstaande

Alpha-Wiskunde prestasies. Hoërskool Menlopark se Graad 12’s het weer bewys waarom die skool ’n kragstasie in Wiskunde is. In die jongste Alpha-Wiskunde-uitslae het ’n uitmuntende groep matrikulante nie net hoogtepunte…

CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Menlopark

CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van Hoërskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika…

Blou Bul Skole-Rugbyspanne – Hoërskool Menlopark

Blou Bul Skole-rugbyspanne. Hoërskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike…

Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark

Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark se hokkie spelers is ingesluit in verskeie nasionale spanne. Anja Tromp (matriek 2023) en Emily Macquet (afrigter: o. 14 A-dogters) is ingesluit in…

Wildeklawer-toernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geëindig. Ná 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit…

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…

Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje

Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Balling-Hokkietoernooi in Bethlehem. Skole wat ook deelgeneem het, was Hoërskool Menlopark, St John’s College, Hoërskool Monument,…

Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter

Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae:…

Alpha Wiskunde – Hoërskool Menlopark presteer

Alpha Wiskunde. In 2024 het 33 matrikulante van Hoërskool Menlopark aangemeld om hulle lewens met Alpha Wiskunde te verryk. Baie geluk aan elkeen vir die vasbyt en toewyding. Die volgende…

Afrikaans Ekspo – Hoërskool Menlopark

Afrikaans Ekspo. Hoërskool Menlopark, Pretoria, het vanjaar deelgeneem aan die Afrikaans Ekspo. Dit was ‘n vreugde om elkeen se entoesiasme vir die taal te beleef. Die volgende leerders het met…

Curro Podium Athletics North – Curro Hazeldean

Curro Podium Athletics North. Photo: Matodzi Ndou stuns Pilditch crowd with a new SA Boys 17 110m hurdles record. Matodzi Ndou’s star shone the brightest on the day when Curro…

Wêreld Atletiek – Hoërskool Menlopark

Wêreld Atletiek. Hoërskool Menlopark het drie atlete in die SA-span wat vanaf 27 tot 30 Augustus in Lima, Peru aan Wêreld Atletiek se o. 20-kampioenskap gaan deelneem. Die SA span…

Mozzie-krieketweek – Hoërskool Nelspruit

Mozzie-krieketweek. Hoërskool Nelspruit het weer ‘n suksesvolle Mozzie-krieketweek aangebied vanaf 2 tot 6 Julie. Die skool was gasheer vir 135 spelers en 35 personeel van Hoër Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium,…

NWU Atletiek liga – Hoërskool Menlopark leerder wêreldkampioen

NWU Atletiek liga. Joshua Gerber, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, is ‘n wêreldkampioen! Joshua het geskiedenis gemaak in Potchefstroom, tydens die NWU Atletiek liga. Hy het as…

Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Menlopark

Internasionale Wetenskap Ekspo. Inge Higgins, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, het ‘n silwer medalje by die BUCA IMSEF Internasionale Wetenskap Ekspo in Turkye verwerf. Inge was een…

SA Skole Gholf – Hoërskool Menlopark leerder in span

SA Skole Gholf. Hoërskool Menlopark, Pretoria, se gholfspeler, Sebastian Greenan, is ingesluit in die SA Skole Gholfspan. Vir Menlo is baansyfer net ‘n nommer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://menlopark.co.za/ Foto verskaf

Matriekraad 2024 – Hoërskool Menlopark raad ingehuldig

Matriekraad 2024. Hoërskool Menlopark, Pretoria, se Matriekraad 2024 is tydens ‘n pragtige funksie op Woensdag, 16 Augustus, ingehuldig. Die dagbestuur is ook aangekondig. Die Matriekraad is: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://menlopark.co.za/…

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Marco Strydom

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Marco Strydom. Marco is die kaptein van Hoërskool Menlopark in Pretoria se 1ste rugbyspan. Marco druk vandag…