)

Wildeklawer-toernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geëindig.

Ná 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit sluit in seges oor Hoër Meisieskool Paarl, die naaswenners, en Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria..

Oranje Meisieskool het die laaste 3 jaar telkens in die top 5 in dié toernooi geëindig.

Uitslae behaal Oranje:

  • Wen 17-13 teen Hoërskool Diamantveld, Kimberley
  • Verloor 20-21 teen La Rochelle Girls’ High School, Paarl
  • Verloor 18-26 teen Hoërskool Menlopark
  • Wen 25-19 teen Hoërskool Marais Viljoen, Alberton
  • Wen 32-17 teen Hoërskool Framesby, Gqeberha
  • Wen 20-18 teen Hoër Meisieskool Paarl
  • Wen 28-22 teen Hoërskool Stellenberg. Kaapstad
  • Wen 29-25 teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Oranje se o.16A’s eindig 10de.

Uitslae:

  • Gelykop 18-18 teen Paarl Gimnasium
  • Verloor 16-22 teen Hoërskool Ben Vorster
  • Wen 16-15 teen Potch Gimnasium
  • Verloor 20-23 teen Hoër Meisieskool Paarl
  • Verloor 9-34 teen Helpmekaar Kollege
  • Verloor 12-28 teen Hoërskool Oos-Moot, Pretoria
  • Wen 23-18 teen Hoërskool Rustenburg
  • Verloor 10-25 teen Hoërskool Menlopark

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal