)
Groot 5-Tennistoernooi – Hoërskool Nelspruit groot prestasies

Groot 5-Tennistoernooi. 🏆 Hoërskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ’n groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…

Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel

Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel-…

Wenners van Vrystaatbeker – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wenners van Vrystaatbeker. Kroonopvolgers! Netbalspanne blink uit as wenners van Vrystaatbeker. Die o.19A- én o.15A-netbalspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe albei spanne die Vrystaatbeker se eindstryde in Bethlehem gewen het…

Provinsiale Netbalspanne – Sekondêre Meisieskool Oranje

Provinsiale netbalspanne. Netbalspelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbalspanne. Die meisies gaan gedurende die komende wintervakansie as provinsiale netbalspanne aan nasionale toernooie deelneem. Vrystaat o.18 netbal…

Amanda Coetzer-tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof). Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer…

1ste senior Protea-krieketspeler – Sekondêre Meisieskool Oranje

1ste senior Protea-krieketspeler. Miané Smit (matriek 2023) het geskiedenis gemaak deur Oranje se 1ste senior Protea-krieketspeler te word. Sy het Woensdag haar buiging teen Indië in ‘n driehoekige reeks in…

Skole Netballiga – Sekondêre Meisieskool Oranje teen Sentraal

Skole Netballiga. Sekondêre Meisieskool Oranje se netbalspanne het teen Hoërskool Sentraal se spanne meegeding in Skole Netballiga wedstryde. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf

Wildeklawer-toernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geëindig. Ná 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit…

Girls Hockey Challenge – Sekondêre Meisieskool Oranje

Girls Hockey Challenge. Oranje Meisieskool Graad 9 leerder, Dané Janse van Vuuren, is Saterdag as die Doelwagter van die Toernooi in die Girls Hockey Challenge in die Paarl aangewys. Dané…

Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie – Sekondêre Meisieskool Oranje

Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje het na die nasionale rondte van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit vind in Oktober plaas. Die 5 redenaars is: Lees meer…

Rumé Burger SA Kampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Rumé Burger SA Kampioen. Sekondêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het rede om te te spog met Rumé Burger, SA kampioen. Toe Rumé Burger verlede week op die Senior Nasionale Atletiekkampioenskap 2…

Vrystaat Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Atletiek. Foto: Jumarie Matthews, Clerise Smith, Rumé Burger, Nécke Verster, Chani Britz, Lilly Burger Indien jou pa ‘n goeie rugbyspeler was, is die kanse goed dat jy in atletiek…

Keusevak vanaf Graad 10 – Sekondêre Meisieskool Oranje

Keusevak vanaf Graad 10 – Verlede Maandag was ’n geskiedkundige dag vir Sekondêre Meisieskool Oranje. Vir die eerste jaar word die vak IGO (Ingenieursgrafika en -Ontwerp) vir die Graad 10’s…

Oranjeniete maak SA spanne – Sekondêre Meisieskool Oranje

Oranjeniete maak SA spanne. Drie-en-twintig Oranjeniete maak SA Spanne in 2024! Die Sekondêre Meisieskool Oranje spog vanjaar met hul leerders wat in agt verskillende nasionale sportsoorte deelgeneem het. Meer skolenuus:…

Nasionale sportspanne – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale sportspanne. In wat waarskynlik ’n eerste vir Oranje is, was ’n halfdosyn oudleerders uit dieselfde jaargroep (2023) in dieselfde jaar (2024) vir nasionale sportspanne gekies. On die kroon te…

Nasionale ATKV DigiGedigte – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale ATKV DigiGedigte. Nanette Jordaan Graad 11 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje het ’n Eerste plek in die nasionale ATKV-DigiGedigte vir Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal behaal. Nanette het…

Radikale Redenaars – Sekondêre Meisieskool Oranje

Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ‘n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za…

Oumagrootjie se Trofee – Sekondêre Meisieskool Oranje

Oumagrootjie se Trofee. Ellé Cloete, graad 8 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vanjaar se ontvanger van ‘n wisseltrofee wat die naam van ’n OMS-onnie dra. Me CJJ…

Matrieks van 2024 groet – Sekondêre Meisieskool Oranje

Matrieks van 2024 groet – Sekondêre Meisieskool Oranje se matrieks van 2024 het Dinsdag, 15 Oktober vir die laaste keer hulle skool gegroet. Flo Truter, hoofmeisie van die “Covid-plankies” in…

Prysuitdeling 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje

Prysuitdeling 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje het leerders beloon tydens die Prysuitdeling 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Hoofleiers en Leiers 2025 – Sekondêre Meisieskool Oranje

Hoofleiers en Leiers 2025. Sekondêre Meisieskool Oranje het hul Hoofleiers en Leiers 2025 aangekondig. Hoofleiers 2025 Skool- en Koshuis VRL’e 2025 Kultuurkapteine 2025 Sportkapteine Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Huisleidster tradisie voortgesit – Sekondêre Meisieskool Oranje

Huisleidster tradisie voortgesit. Die Huisleidster tradisie word voortgesit by Sekondêre Meisieskool Oranje in 2025. Aanstaande jaar se 2 huisleidsters van Brebner sal ’n tradisie voortsit waarin iemand soos haar ousus…

Con Spirito Sanggroep – Sekondêre Meisieskool Oranje

Con Spirito Sanggroep. Sekondêre Meisieskool Oranje se sanggroep, Con Spirito, het ’n spesiale week agter die rug. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms. Rumé Burger, graad 10 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is Saterdag 5 Oktober by die Grey/OMS-Atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys. Hierdie is die derde groot byeenkoms…

Driekuns vir Con Spirito – Sekondêre Meisieskool Oranje

Driekuns vir Con Spirito. Con Spirito het byna soos in 2022 en 2023 skoonskip in die nasionale Animato A Capella-kompetisie in Pretoria gemaak. Dié OMS-sangroep het nietemin Saterdagaand drie van…

Vrystaat Sportsterre Banket – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer. Die 1ste tennisspan…

Seiljagvaarder Tharina Viljoen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Seiljagvaarder Tharina Viljoen. Sekondêre Meisieskool Oranje se seiljagvaarder, Tharina Viljoen, wil die wêreld uit haar pienk boot verken. Tharina Viljoen, graad 11 leerder is g’n bangbroek as dit by die…

FAK Allegretto toneelfees – Sekondêre Meisieskool Oranje

FAK Allegretto-toneelfees. Twee leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Caitlin Erasmus en Dominique du Plessis, is op die FAK Allegretto-toneelfees vereer vir Oranje se produksie “DOP”. “DOP” is een van sewe…

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬ – Sekondêre Meisieskool Oranje

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬. Sekondêre Meisieskool Oranje se A-tennisspan het die naweek derde in die A-afdeling van die Voortrekker Limodo Tennistoernooi in Bethlehem geëindig. Die A-span is nie die skool se…

Paralimpiese Spele – Sekondêre Meisieskool Oranje

Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (née Swart), ’n oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as…

MC groet OMS-tennis – Sekondêre Meisieskool Oranje

MC groet OMS-tennis. Ná ’n bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…

Dink of Sink Nasionaal – Sekondêre Meisieskool Oranje

Dink of Sink Nasionaal. Sekondêre Meisieskool Oranje se seniordebatspan is vir die vierde keer agtereenvolgens die wenner in die sentrale streek se Dink-of-Sink-Nasionaal debatskompetisie. Hulle sal in Oktober teen die…

SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geëindig. Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit…

Vrystaat Landloopspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Foto: Rouvé Janse van Rensburg, Marichelle de Jager, Annari Blignaut, Mira Rossouw, Ezeth Esterhuizen, Lané van Rooyen, Eunice Cilliers Hierdie sewe Oranjeniete is ingesluit in die Vrystaat landloopspan.…

Dramastuk beste op Streeksfees – Sekondêre Meisieskool Oranje

Dramastuk beste op Streeksfees. Sekondêre Meisieskool Oranje se drama-opvoering “DOP” is as wenproduksie op die ATKV-tienertoneelfees se streeksfees aangewys. Daarby is Caitlin Erasmus wéér vir haar spel uitgesonder. Sy is…

SA Junior Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. Charné Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan Sekondêre Meisieskool Oranje matrikuleer het,…

Vrystaatse Kunswedstryd – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaatse Kunswedstryd. Die sanggroep van Sekondêre Meisieskool Oranje, Con Spirito, het 98% en ‘n A ++ simbool by die Vrystaatse Kunswedstryd ontvang. Die beoordelaar, Bernette Erasmus, het die groep lof…

Voortrekkers – Sekondêre Meisieskool Oranje

Voortrekkers. Twee Graad 12 leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Zan-Mari van Rooyen en Megan Roux, het pas die gesogte Nasionale Presidentsverkennertoekenning van Die Voortrekkers verwerf. Dit is die hoogste eerbewys…

Nasionale Netbalkampioenskappe – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Netbalkampioenskappe. Foto: Oranje o.17A netbalspan-8ste in Suid-Afrika Drie netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje (o.17A, o.16A en o.14A) het die naweek almal 8ste op die Nasionale netbalkampioenskappe geëindig. Dit beteken…

Mirnawanbeker Hokkie in Maleisië – Sekondêre Meisieskool Oranje

Mirnawanbeker in Maleisië. Kirstin Booysen, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in…

SA Netbalkampioenskap finaal – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbalkampioenskap finaal. Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste…

Nasionale Netbal Kampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Netbal Kampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se 1ste netbalspan het vanoggend, Vrydag 12 Julie, hul aanslag om die SA-kroon begin. Oranje se eerste kragmeting by die Nasionale Netbal…

Nasionale o.14 Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale o.14 Hokkietoernooi. Twee o.14 hokkiespelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is vereer na die Nasionale o.14 Hokkietoernooi in Johannesburg. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto verskaf

Ussa-hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het. Tuks met Elné Lourens in hul midde, het NWU met…

SA o.16 Hokkie – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA o.16 Hokkie. Twee Graad 10 leerders van Hoër Meisieskool Oranje, Kirstin Booysen (SA o.16A) en Chanette Jansen van Vuuren (SA o.16B), is weer vir hul skitterspel op die nasionale…

SA Senior Hokkiespan – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Senior Hokkiespan. Antonet Louw, ’n 2014-alumnae van Oranje is oppad na die Olimpiese Spele. Sy is deel van die SA Senior Hokkiespan en sal die eerste Oranjeniet by die…

Matrikulant as regisseur – Sekondêre Meisieskool Oranje

Matrikulant as regisseur. “Dit was moeilik en stresvol, maar ook lekker” sê Matrikulant as regisseur. Nadat Lee-Anne Mouton haar eerste teks van ses A4-blaaie klaar geskryf het, het sy besef…

Laser Run Wêreldkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Laser Run Wêreldkampioenskap. Twee Oranje-leerders, Ezeth Esterhuizen en Rouvé Janse van Rensburg het vandeesweek uit China teruggekeer met silver medaljes in hul tasse. Ezeth Esterhuizen en Rouvé Janse van Rensburg…

Amy Fröhlich verslind boeke – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amy Fröhlich verslind boeke. Amy Fröhlich, ’n Graad 12-leerder, VRL-lid, toptien kandidaat en eerstespan-netbalspeler, vind tussendeur ook nog tyd om ’n spul leesboeke deur te draf. Sy het in 2023…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Oranje het vir die 1ste keer in die 25 jaar van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi dit vir ‘n 3de keer agtereenvolgens gewen. OMS het die Hoër Meisieskool…