Oranjeniete maak SA spanne. Drie-en-twintig Oranjeniete maak SA Spanne in 2024! Die Sekondêre Meisieskool Oranje spog vanjaar met hul leerders wat in agt verskillende nasionale sportsoorte deelgeneem het.
- Kirsten Booysen: Hokkie
- Ellé Cloete: Laser run
- Leandré de Smidt: Dans
- Ezeth Esterhuizen: Dans
- Rushelle Griffiths: Dans
- Lou-Anne Jacobs: Dans
- Rouvé Jv Rensburg: Laser run
- Chanette Jv Vuuren: Hokkie
- Nadine Jonck: Netbal
- Anneh Keyser: Dans
- Cara le Grange: Tennis
- Donna le Roux: Tennis
- Marianne Louw: Netbal
- Mieke Maree: Dans
- Jumarie Matthews: Dans
- Anriette Otto: Hokkie
- Danny Pienaar: Lase run en triathle
- Deiré Pretorius: Dans
- Anchen Richter: Uithouritsport
- Mia Schimper: Hokkie
- Nina Schimper: Tennis
- Marné van Rensburg: Biathlé
- Lané van Rooyen: Laser run

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









