)

Vrystaat Sportsterre Banket – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer.

Die 1ste tennisspan het ’n spesiale toekenning ontvang as die enigste SA-kampioen onder Vrystaatse skole. Hulle het vanjaar al vier die nasionale kompetisies gewen en slegs een wedstryd verloor.

Die 5 leerders het op nasionale vlak presteer of is vir SA-spanne gekies. Slegs prestasies/spanne vanaf o.17-vlak is oorweeg.

Die vyf wenners is:

  • Kirstin Booysen (hokkie; SA o.16A-span & SA o.17-span).
  • Lianri Fourie (ruiterkuns; wen kampioenskapklas op nasionale jeug-ruiterkampioenskap).
  • Donna le Roux (tennis; SA o.18-span en nasionale o.18-dubbelspelkampioen asook enkelspel silwermedaljewenner).
  • Marianne Louw (netbal; SA o.17-span en nasionale kampioenskap vir o.17’s se Speler van die Toernooi).
  • Cara Smith (sewekamp; nasionale o.20-silwermedaljewenner).
Oranje se 1ste tennisspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal