)
Afrika o.18o.20-atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje

Twee Oranje-atlete skitter op Afrika verhoog – ‘n ware trotse oomblik vir Bloemfontein! Wanneer jy dink aan toewyding, talent en deursettingsvermoë, kan jy nie anders as om aan Cara Smith…

Internasionale Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje

Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…

Vrystaat Sportsterre Banket – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer. Die 1ste tennisspan…

Nasionale Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Atletiekkampioenskap. Cara Smith, Graad 12 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het ‘n silwer medalje ontvang tydens die Nasionale Atletiekkampioenskap. Cara het so tussendeur die Paarl-interskole ook ’n…

Mej Oranje gekroon – Sekondêre Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon. Die kroning van Mej Oranje het Donderdagaand plaasgevind. Alana Beukes het met die kroon weggestap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Afrika Atletiek Kampioenskap – Oranje Meisieskool skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Cara Smith en Roline Louw, het weer geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap. Eers was hulle die SA-kampioen en nou is een…

Heptathlon (sewekamp) – OMS leerders SA kampioen

Heptathlon (sewekamp). Twee leerders van Hoër Meisieskool Oranje, Roline Louw en Cara Smith, is Saterdag in Potchefstroom as die nasionale wenner in heptathlon (sewekamp) gekroon. Roline (gr. 12) is die…