Mej Oranje gekroon. Die kroning van Mej Oranje het Donderdagaand plaasgevind. Alana Beukes het met die kroon weggestap.
- 1ste prinses > Anja le Grange
- 2de prinses > Cara Smith
- Mej. Fotogenies > Nicola Styger
- Mej. Persoonlikheid > Mari Nortjé
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf