)
Mej Oranje gekroon – Sekondêre Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon. Die kroning van Mej Oranje het Donderdagaand plaasgevind. Alana Beukes het met die kroon weggestap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf