Sportsterre vereer – Hoër Meisieskool Oranje
Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, Rumé Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: Diné le…
SA Kampioen in Dressage – Hoër Meisieskool Oranje
SA Kampioen in Dressage – Lianri Fourie ‘n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje is aan die voorpunt van ruiterkuns. Lianri, SA Kampioen in Dressage het tydens die Nasionale Jeug-dresseer…
Vrystaat Sportsterre Banket – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer. Die 1ste tennisspan…











