)

Dancer of the Year – Laerskool Rooihuiskraal

Dancer of the Year. Laerskool Rooihuiskraal Graad 6 leerder, Dajunè Grobler, het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Sy het kwalifiseer om deel te neem aan die Independent Dance Federation se Dancer of the Year Awards.

Dajuné se uitsonderlike talent is beloon met verskeie toekennings:

  • Junior Ballet Danser van die jaar Year-wenner.
  • Sy het ook die Junior Lyrical Dancer of the Year-titel gedeel met ‘n mede-deelnemer.
  • Naaswenner in die Junior Jazz Danser van die jaar-kategorie

Al die toekennings is ‘n duidelike bewys van Dajunè se talent en harde werk in hierdie kompetisie. Verder is haar veelsydigheid in verskillende dansstyle ook beklemtoon.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://laerskoolrooihuiskraal.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal