)

Nasionale sportspanne – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale sportspanne. In wat waarskynlik ’n eerste vir Oranje is, was ’n halfdosyn oudleerders uit dieselfde jaargroep (2023) in dieselfde jaar (2024) vir nasionale sportspanne gekies. On die kroon te span, was dit boonop in vyf verskillende sportsoorte – atletiek, netbal, dans, krieket en hokkie.

Hierdie ses Protea-sterre is:

  • Roline Louw was vir die SA o.20-atletiekspan vir die Wêreldkampioenskap gekies.
  • Cara van der Bijl was vir die SA-dansspan vir die Freestyle-wêreldkampioenskap gekies.
  • Miané Smit was as ’n reisende reserwe vir die senior Protea-krieketspan vir die T20-wêreldbeker gekies. Sy was ook vir Span Suid-Afrika vir die Afrika-spele gekies.
  • Charné Wansbury was vir die SA o.20-atletiekspan vir die Wêreldkampioenskap gekies. Sy moes weens ’n besering onttrek.
  • Karla Victor was vir die SA o.21-netbalspan vir die Afrika-kwalifiseringstoernooi gekies.
  • Germarie Spershott was vir die SA o.21-hokkiespan vir die Interprovinsiale Toernooi asook die Junior Afrikabekertoernooi (uitgestel na 2025) gekies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal