)
Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Nina Schimper, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje en Katrien Booysen van Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch het kragte gemeet in ‘n enkelspelwedstryd gister, Donderdag, 9 Mei,…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. As deel van die 25ste viering van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi is die kapteine van Oranje se 1ste span sedert 1998 na Donderdag se openingsfunksie genooi. Heelwat…

Beste SA O.21 Hokkiespeler – Sekondêre Meisieskool Oranje

Beste SA O.21 Hokkiespeler. Ané Janse van Vuuren, Hoofmeisie 2022 van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die tweede keer in haar hokkieloopbaan as die beste SA o.21 hokkiespeler…

Interprovinsiale Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Interprovinsiale Hokkietoernooi. Vyf matrieks van Sekondêre Meisieskool Oranje soewel as sewe oudleerders was verlede week vir hulle provinsiale o.21-spanne by die Interprovinsiale Hokkietoernooi in Kaapstad in aksie. Ninke van Zyl,…

Roné en Nina Bresler – Sekondêre Meisieskool Oranje

Roné en Nina Bresler. Die twee Bresler susters, Roné en Nina, het die jongste sussiepaar van die Sekondêre Meisieskool Oranje geword om die 1ste hokkiespan te verteenwoordig. Nina, tans in…

Nasionale Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Atletiekkampioenskap. Cara Smith, Graad 12 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het ‘n silwer medalje ontvang tydens die Nasionale Atletiekkampioenskap. Cara het so tussendeur die Paarl-interskole ook ’n…

Laser Run Wêreldkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Laser Run Wêreldkampioenskap. Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, die meeste in baie jare, is vir die SA-span na die Laser Run Wêreldkampioenskap in Junie in China gekies.…

Mej Oranje gekroon – Sekondêre Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon. Die kroning van Mej Oranje het Donderdagaand plaasgevind. Alana Beukes het met die kroon weggestap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Elsie Coetzer Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Elsie Coetzer Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14B-hokkiespan het verlede week op die Elsie Coetzer Hokkietoernooi in Bloemfontein koning gekraai. Die span het teen skole se o.14A’s meegeding. Oranje se…

SA Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Atletiekkampioenskap. ‘n Maand gelede het twee Oranjeniete die 1ste plek op die Vrystaat-kampioenskap gedeel. Vrydag, by die SA Atletiekkampioenskap was hulle weer die eerste twee atlete oor die eindstreep!…

Mej Junior SA 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje Spog

Mej Junior SA 2024. Monet Meyer, matrikulant van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het nóg ’n skoonheidstitel agter haar naam geskryf, Mej Junior SA 2024. Monet is einde Maart…

Fair Cape Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Fair Cape Netbaltoernooi. Oranje se 1ste netbalspan is vir die tweede jaar ná mekaar die kampioen van La Rochelle se Fair Cape Netbaltoernooi in die Paarl. Oranje het Saterdag vir…

Oranje Hokkie – Pa se nalatenskap op OMS astro voortgesit

Oranje Hokkie. Mnr. Braam van Wyk was lank ’n instelling by Hoër Meisieskool Oranje se hokkie. Nou, vyftien jaar later, sit sy dogter, me. Amoré van Wyk, die Van Wyk-nalatenskap…

ASA Nasionale byeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje

ASA Nasionale byeenkoms. Vyf Oranjeniete het die afgelope naweek medaljes gewen by die ASA Nasionale byeenkoms in Pretoria.Twee leerders en drie oud-leerders was onder die medaljewenners op Atletiek Suid-Afrika se…

Tennisspan 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje 1ste Tennisspan

Tennis 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het hul 1ste tennisspan 2024 gekend gemaak. Die span sluit een Graad 9 leerder, twee Graad 10’s en twee Graad 12’s in. Nina…

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…