)

Tennisspan 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje 1ste Tennisspan

Tennis 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het hul 1ste tennisspan 2024 gekend gemaak. Die span sluit een Graad 9 leerder, twee Graad 10’s en twee Graad 12’s in.

  • Een nuweling, Ameli Bezuidenhout, is ook by die span ingesluit. Ameli volg in haar niggie, Jana Rheeder, se voetspore wat in 2020 en 2021 ook vir die 1ste tennisspan gespeel het.
  • Cara le Grange se suster, Cayline, het ook tussen 2018 en 2021 die 1stes verteenwoordig.
  • Sedert 2011 was daar behalwe in 2017 en 2021 jaarliks minstens een stel sussies in die span en drie stelle tweelinge.
  • Cara en Donna le Roux speel sedert Graad 8 vir die 1stes.
  • Oranje was in 26 wedstryde in 2023 onoorwonne.
  • Die span word sedert 2022 deur mnr. MC Olivier afgerig.
  • Die eerste toernooi van Oranje se 1ste tennisspan 2024 is vandeesweek se Gerrie Berner Tennistoernooi in die Paarl. Oranje is met 6 uit die laaste 11 toernooie in die Paarl as wenners gekroon.
Nina Schimper:
  • Graad 12
  • OMS ranglysposisie: 4
  • 1ste span debuut: 2021
  • Rolmodel: Roger Federer
  • Feit: “Ek kan met 3 balle juggle

Donna le Roux:

  • Graad 11
  • Bynaam: Donnie
  • OMS ranglysposiise:1
  • 1ste span debuut: 2021
  • Rolmodel: my pa
  • Feit: “Ek drink nie melk nie”

Cara le Grange:

  • Graad 9
  • OMS ranglysposisie: 2
  • 1ste poan debuut: 2023
  • Rolmodel: my ma
  • Feit: “Ek is ‘n adrenalien junkie”

Ansoné Theron:

  • Graad 11
  • OMS ranglysposisie: 3
  • 1ste span debuut: 2022
  • Rolmodel: my ma
  • Feit: “Geen wekker of koshuisklok kry my wakker nie”

Nestine van Rooyen:

  • Graag 10
  • Bynaam: Stina
  • OMS ranglysposisie:5
  • Rolmodel: Jesus en my ouers
  • Feit: “Ek kan dice stack”

Mia Schimper:

  • Graad 12
  • OMS ranglysposisie: 6
  • !ste span debuut: 2022
  • Rolmodel: Rafael Nadal
  • Feit: “Ek eet nie avo nie

Ameli Bezuidenhout:

  • Graad 10
  • Bynaam: Ampie
  • OMS Ranglysposisie: 7
  • 1ste span debuut: 2024
  • Rolmodel: Carlos Alcaraz
  • Feit: As ek begin lag, kan ek nie ophou nie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal