)

Fichardtpark Sportdag – Hoër Landbouskool Marlow Tennis

Fichardtpark Sportdag. Twee van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se tennisspanne het verlede Vrydag vir die eerste keer aan die Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Die spanne het uitstekend gevaar.

Uitslae:

  • Marlow se B-span wen Hoërskool Upington 16-11
  • Die B-span wen Hoërskool Fichardtpark 21-6
  • Wen Diamantveld B met 22-8
  • Wen Hoërskool Aliwal-Noord 19-5 in die rondomtaliefase
  • In die semi-finaal wen hulle Hoërskool Diamantveld
  • in die finaal teen Hoërskool Sentraal B wen Marlow aldrie wedstryde en word dus as die wenners van die B- afdeling aangewys.

Die A- span het ook baie goed gevaar by die Fichardtpark Sportdag en eindig 2de in die rondomtaliefase. In die proses klop hulle Hartswater met 31-2, Fichardtpark met 21-12, Zastron met 26-7 maar verloor teen Diamantveld met 19-14. Marlow A eindig 4de nadat hul die semifinaal teen Sentraal verloor.

Beide spanne van Marlow het hul baie goed van hul taak gekwyt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal