)
Tennis Synergy Cup – Hoër Landbouskool Marlow

Tennis Synergy Cup – Foto heel links: Skag; middel: Valk; derde van regs: Atlas; tweede van regs: Murray Vier Marlow seuns skitter op Cradock tydens die Tennis Synergy Cup. Hoërskool…

Pearson Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Marlow

Pearson Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Marlow het die afgelope naweek deelgeneem aan die Pearson Kriekettoernooi. 20/20 Wedstryd teen Hoër Tegniese Skool Daniël Pienaar, Uitenhage: Marlow wen die loot en kies om…

Fichardtpark Sportdag – Hoër Landbouskool Marlow Tennis

Fichardtpark Sportdag. Twee van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se tennisspanne het verlede Vrydag vir die eerste keer aan die Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Die spanne het uitstekend gevaar. Uitslae: Die A-…

Hoër Landbouskool Marlow – Matriekafskeid 2023

Hoër Landbouskool Marlow. Matriekafskeid is ‘n groot gebeurtenis in elke leerder se skoolloopbaan – die einde van twaalf jaar se skool-opleiding. Boonop sien hulle die hele matriekjaar daarna uit. So…

Junior Landbouvereniging – Hoër Landbouskool Marlow

Junior Landbouvereniging. Vir die eerste keer in 20 jaar het Hoër Landbouskool Marlow weer ‘n Junior Landbouvereniging. Die doel van die Junior Vereniging is om die skool in die landboubedryf…

Cravenweek – Hoër Landbouskool Marlow

Cravenweek. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock is ongelooflik trots op hul Cravenweek rugbyspelers. Hierdie ses manne het Marlow, sowel as die Oos-Kaap se naam hoog gehou in George waar die…

OVK – Hoër Landbouskool Marlow

OVK. Hoër Landbouskool Marlow bedank OVK vir hulle betrokkenheid by die skool. OVK is die trotse borg van Marlow se terrein, sowel as die o/16 rugbyspanne en die skool se…

Tennis – Hoër Landbouskool Marlow vs Hoërskool Middelburg

Tennis. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock het kragte gemeet op die tennisbaan teen Hoërskool Middelburg. Die uitslae was as volg: Marlow se 1ste span wen 5-4. Marlow se 2de span…

Landbou – Hoër Landbouskool Marlow, lusernsaad kursus

Landbou. Die graad 11 LBP leerders van Hoër Landbouskool Marlow, het die lusernsaad-kursus bygewoon wat op Marlow aangebied is. Dirk Coetzee, landboukundige, het die kursus aangebied. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://marlow.co.za/…

Krieket – Hoër Landbouskool Marlow vs Queens en Grens

Krieket. Op Woensdag, 1 Februarie, het Hoër Landbouskool Marlow se eerste krieket span teen Queens gespeel. Marlow se Ramme het 70 lopies aangeteken, almal uit. Ongelukkig met die telling op…

Bokhaarskool – Hoër Landbouskool Marlow

Bokhaarskool. Die Bokhaarskool is vanaf 23 tot 25 Januarie by Hoër Landbouskool Marlow aangebied. Die aanbieding is gedoen deur Mohair SA en The House of Fibre. SA Mohair bied die…

Chris Hani-Wes tennisproewe – Landbouskool Marlow presteer

Chris Hani-Wes tennisproewe. Die Chris Hani-Wes tennisproewe het Saterdag op Cradock plaasgevind. Hoër Landbouskool Marlow se spelers het deelgeneem en goed presteer. Marlow se tennisspelers het die volgende prestasies behaal:…

Junior Nasionale Skaakkampioenkappe – Sarel van Biljon presteer

Junior Nasionale Skaakkampioenkappe. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, is baie trots op hul eie Kasparov, Sarel (Twix) van Biljon. Sarel het verlede week uitstekend gevaar by die Junior Nasionale Skaakkampioenkappe…

Hoër Landbouskool Marlow – ‘n Jaar Vol Herinneringe

Hoër Landbouskool Marlow. Wat ‘n jaar, Marlow, 2022! Kyk video! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://marlow.co.za/

Mielie en Lusern Agronomie – Hoër Landbouskool Marlow presteer

Mielie en Lusern Agronomie. Gedurende Augustus het die Graad 11 LBP leerders van Hoër Landbouskool Marlow die Limagrain Zaad SA Saad Kursus in Mielie en Lusern Agronomie gedoen. Limagrain het…

SA Jagters Uitdaagskiet – Hoër Landbouskool Marlow presteer

SA Jagters Uitdaagskiet. Twee van Hoër Landbouskool Marlow se Wolramme, Derick Vermaak (Spreeu) en Nasie Vermaak (Ozzy) het deelgeneem aan die 0/18 LAPUA / SA Jagters Randslag en Senterslag uitdaagskiet…

Marlow groet 2022 matrieks – Klok lui laaste keer vir ‘n Wolram

Marlow groet 2022 matrieks. Hoër Landbouskool Marlow groet hul matrieks op gepaste wyse. Hierdie klok lui ‘n tydperk van Wolramwees, kameraadskap, diensbaarheid, toewyding, tradisie en waardes in. Hierdie klok lui…

Wolkursus – Marlow Gr 11 Landbou Bestuurspraktyke (LBP)

Wolkursus 2022. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, glo dat die jong, opkomende boere die toekoms van Suid-Afrika se landbou veilig in hul hande bewaar. Marlow is opgewonde om deel te vorm…

Hoër Landbouskool Marlow – Leerders skitter by Prysuitdeling

Hoër Landbouskool Marlow. Op Donderdag, 20 Oktober, het Hoër Landbouskool Marlow vir die eerste keer in twee jaar weer ‘n volwaardige prysuitdelingsfunksie aangebied. Leerders is tydens die geleentheid vereer vir…

OVK – Ondersteuning aan Hoër Landbouskool Marlow

OVK. Wanneer Marlow se seuns besig is met opleiding in die wolskuur kan mens nie help om te gaan stilstaan by hierdie prentjie nie!! Die opleiding wat Hoër Landbouskool Marlow…

ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie – Hoër Landbouskool Marlow skitter

ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie. Hoër Landbouskool Marlow het Vrydag met ‘n lekker jong span aan die ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie in PE deelgeneem. Marlow se span het uitstekend gevaar. Twaalf skole het…

Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Marlow spelers in OP span

Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, is baie trots op drie van sy sewes rugby spelers! Dempers Meyer, Conrad Botha en Leonard Booysen is gekies vir die OP 0/17 Sewes…

Marilie Moolman Tennistoernooi – Hoër landbouskool Marlow

Marilie Moolman Tennistoernooi. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, doen baie goed in vanjaar se Marilie Moolman Tennistoernooi wat in Cradock aangebied word. ‘n Rekord sestien spanne word vanjaar geakkommodeer. Groot skole…