OVK. Wanneer Marlow se seuns besig is met opleiding in die wolskuur kan mens nie help om te gaan stilstaan by hierdie prentjie nie!! Die opleiding wat Hoër Landbouskool Marlow aan sy leerders bied is 100% afhanklik van ondersteuners. Rolspelers soos OVK is deurgaans betrokke by die toekoms van die landbou! Marlow erken en waardeer die onmisbare rol wat OVK speel by hul skool!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf