Heidelberg Jeugskou – Paarl Gimnasium leerder presteer
Heidelberg Jeugskou. Hope Swart, Graad 9 leerder van Paarl Gimnasium, het aan die Heidelberg Jeugskou in die Senior Suiwelbeesklas deelgeneem. Hope was ook die enigste dogter tussen ses seuns. Sy…
Green Fingered Learners – Minister of Agriculture visits Curro Delft
Green Fingered Learners. Green fingered learners from Curro Delft in the Western Cape were ecstatic to see Dr Ivan Meyer, Provincial Minister of Agriculture. Dr Meyer joined them for a…
Wes-Kaap Boerbokklub – Dolan Delport verwerf hoogste Punte
Wes-Kaap Boerbokklub. Dolan Delport is ‘n leerder by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam. Hy het ingeskryf vir die Wes-Kaap Boerbokklub se junior Boerbokkursus. Hy het die hoogste punt verwerf by die Junior…
Landbou – Augsburg Landbougimnasium wingerdbedrywighede
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se landbou leerders is nie net gedurende oestyd en snoeityd betrokke by die wingerd nie. Die leerders is ook by talle ander bestuurspraktyke betrokke. Hierdie week het…
OVK – Ondersteuning aan Hoër Landbouskool Marlow
OVK. Wanneer Marlow se seuns besig is met opleiding in die wolskuur kan mens nie help om te gaan stilstaan by hierdie prentjie nie!! Die opleiding wat Hoër Landbouskool Marlow…
Landbou – SWASA kursus by Augsburg Landbougimnasium aangebied
Landbou. BKB het vanjaar vir die eerste keer die gewilde SWASA kursus in Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se wolskuur aangebied. Hierdie kursus gaan onder andere oor die volhoubare bestuurspraktyke van skaapboerdery.…
Landbou – Augsburg kry opleiding in Battery Aangedrewe toerusting
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se leerders het uitstekende opleiding ontvang met battery-aangedrewe landbou toerusting! Pellenc is vir die eerste keer betrokke by Augsburg met opleiding. Die leerders en personeel het die…
Nasionale Jeugskou – Morgenzon Landbou Akademie leerders skitter
Nasionale Jeugskou. Morgenzon Landbou Akademie se leerders het pragtig presteer tydens die Nasionale Jeugskou. Die Landties het die volgende prestasies behaal: Senior vleisbeeste: 2de plek in groepsklas Perde: 1ste plek…
Skaaphanteringskursus – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by
Skaaphanteringskursus. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, se graad 10-Landboubestuurspraktyk leerders het ‘n Skaaphanteringskursus op Marlow bygewoon. Die kursus is moontlik gemaak deur NWKV en Zoetis. Dit is met baie professionaliteit…
Landbou – Augsburg Landbou Dogters aan die woel
Landbou. Augsburg Landbougimnasium is ‘n landbouskool in Clanwilliam Dit is ook ‘n Landbou-fokusskool waar dogters hulle passie vir Landbou reeds in graad 8 kan ontdek. Tans is die Graad 8-dogters…
Landboutegnologie – Witteberg Agri enig in sy soort by Witteberg
Landboutegnologie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het in Januarie 2022 amptelik begin met sy splinternuwe vakpakket. Landboutegnologie, met `n nuut-opgerigte landboulaboratorium, is nou tot beskikking van die leerders. Landbouwetenskappe as vak is…
Inter Landbouskole snoeikompetisie – Augsburg top drie neem deel
Inter Landbouskole snoeikompetisie. Augsburg Landbou Gimnasium van Clanwilliam in die Wes-Kaap se top drie kandidate het onlangs die skool verteenwoordig by ‘n Inter-landbouskole snoeikompetisie. Andruan Klaase, Eduard van Zyl en…
Landbou – Hoërskool Erasmus doen prakties
Landbou. Hoërskool Erasmus landbou, Bronkhorstspruit, is die skool waar elke leerder hul prakties met n glimlag voltooi. Praktiese middae by Rassies is altyd hope pret. So word die kraalmis vanuit…
Agriculture in Western Cape – Agriculture is growing in the Western Cape
Agriculture in Western Cape. The Western Cape Minister of Agriculture, Ivan Meyer, is very proud of Oakdale Agricultural School in Riversdale. “Agriculture is growing in this provice and we will…
Skaapskeer – Augsburg skeerdiens hard aan die werk
Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, bedank die gemeenskap se boere wat tans op Woensdae namiddae vir hulle skape bring om op te oefen.Die ondervinding wat Augsburg se leerders opdoen met die…
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie – Augsburg Presteer
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie. Augsburg Landbougimnasium het presteer by Malmesbury Veekunde vasvrakompetisie. Malmesbury se skaapstudiegroep het op Vrydag, 2 Augustus, weer hulle jaarlikse veekunde vasvrakompetisie aangebied. Tydens die “Stockman” kompetisie het…
Die regte bees – Morgenzon Landbou akademie leer wat jy in ‘n bees soek
Die regte bees. Morgenzon Landbou akademie se Gr. 11 leerders was op ‘n landbou uitstappie. Hulle het Oom Petrus Taljaard besoek waar hy en Oom Werner die leerders bietjie meer…
Boerdery – Hoërskool Bultfontein Landboutegnologie leerders
Boerdery. Die graad 12 landboutegnologie leerders van Hoërskool Bultfontein het ‘n verrykende besoek afgelê na mnr Fanus van Jaarsveld se boerdery. Die leerders het die besoek baie leersaam gevind en…
Landboubestuur – Hoërskool Reitz betrokke by skaapskeer
Landboubestuur. Hoërskool Reitz se graad 10-Landboubestuur leerders was by Mnr Danie Fourie betrokke by die skaapskeer van Hoërskool Reitz se Konsortium Merino’s! Die skeerwerk is behartig deur Gary Francis van…
Landbou snoeikursus – Augsburg Landbougimnasium
Landbou snoeikursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se graad 10- leerders het puik presteer by die Felco/Vinpro- landbou snoeikursus. Hierdie kursus het vanjaar gespog met talle kundiges wat as beoordelaars opgetree het.…
Junior Landbouvereniging – Augsburgwerk hard aan projekte
Junior Landbouvereniging. Augsburg Landbougimnasium se Junior Landbouvereniging is hard besig om geleenthede en projekte te beplan. Dit word gedoen om landbou in die skool te bevorder. Om dit te kan…
Karooveld Bonsmaras – Hoër Landbouskool Marlow opleidingsdag
Karooveld Bonsmaras. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se gr 11 LBP klas het hul jaarlikse besoek afgelê by Karooveld Bonsmaras vir ‘n vleisbees opleidingsdag. Mnr Dirk Spaargaaren en mnr Bernard Burger…
Landboubestuur – Hoërskool Hoopstad leerders oes blomkool
Landboubestuur. Hoërskool Hoopstad se Graad 11 Landboubestuur leerders beleef dat die spreekwoord “wat jy saai, sal jy maai” ‘n werlikheid is.Hulle is besig om die blomkool wat hulle geplant het…
Jeug en Landbou – Vier saam met Reitz Landbou Akademie
Jeug en Landbou. Vier jeug en landbou saam met Hoërskool Reitz. Is jy ‘n plaasjapie in murg-en-been? Is jy nie bang vir bokdrol spoeg, skape tel, bale dra, kleilat gooi…
Bees Waardeketting – Reitz Landbou Akademie leerders kry blootstelling
Bees Waardeketting. Sernick het Amerikaanse besoekers onthaal om inligting te deel oor die Sernick bees waardeketting en ontwikkelende boer inisiatiewe. Twee van Hoërskool Reitz se leerders het die dag bygewoon…
Junior Boerbokkursus – Augsburg Landbougimnasium grootste kursus
Junior Boerbokkursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het vanaf 26 tot 27 Mei ‘n junior boerbokkursus aangebied. Die kursus is aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Boerbokklub. Hierdie was een van die…
Kunsmisproewe – EHS Oesbepalings vir maksimum wins
Kunsmisproewe. Hoërskool Ermelo se graad 11-Landbouleerders van 2022 is betrokke by kunsmisproewe. Die doel is om optimale produksie vir maksimale wins te bewerkstellig. “In Suid-Afrika is daar tans R190 miljard…
Landboubestuurspraktyke – Hoër Landbouskool Boland seuns beloon
Landboubestuurspraktyke. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se Graad 11 Landboubestuurspraktyke-seuns het hul sertifikate ontvang vir die suksesvolle voltooiing van BKB se Vleisbeeskurses wat jaarliks aangebied word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Landbounuus – Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium
Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte!…








