Wes-Kaap Boerbokklub. Dolan Delport is ‘n leerder by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam. Hy het ingeskryf vir die Wes-Kaap Boerbokklub se junior Boerbokkursus. Hy het die hoogste punt verwerf by die Junior Boerbokkursus.
Dolan is al die pad van Namibiƫ en is die seun van oudleerder, Danie Delport. Augsburg is dankbaar vir elke oudleerder wat hulle kinders by Augsburg inskryf!
Western Cape Boerbok Club. Dolan Delport is a learner at Augsburg Agricultural Gymnasium, Clanwilliam. He enrolled in the Western Cape Boerbok Club’s junior Boerbok course. He earned the highest mark at the Junior Boer Goat Course.
Dolan is all the way from Namibia and is the son of former learner, Danie Delport.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf