Wes-Kaap Boerbokklub – Dolan Delport verwerf hoogste Punte
Wes-Kaap Boerbokklub. Dolan Delport is ‘n leerder by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam. Hy het ingeskryf vir die Wes-Kaap Boerbokklub se junior Boerbokkursus. Hy het die hoogste punt verwerf by die Junior…
Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
Ramme getoets. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se matrieks het verlede week die boerdery se ramme getoets vir vrugbaarheid. Tydens hulle opleiding moes hulle ook leer hoe om mikroskoopwerk te doen.…
Skaapskandering – Hoër Landbouskool Marlow Graad 12 LBP leerders
Skaapskandering. Die graad 12 LBP-leerders van Hoër Landbouskool Marlow van Cradock het ‘n skaapskandering kursus bygewoon. Hierdie kursus is by Marlow aangebied op Woensdag, 20 Julie en Donderdag 21 Julie.…
Gimmie Landbou – KI-Kursus voltooi by Vereeniging Gimnasium
Gimmie Landbou. Leerders en oud-leerders van Vereeniging Gimnasium het gedurende die week ‘n KI-kursus met sukses voltooi. Gimmie Landbou bedank elkeen wat ‘n bydrae tot die kursus gelewer het. Dit…








