)

Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Ramme getoets. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se matrieks het verlede week die boerdery se ramme getoets vir vrugbaarheid.

Tydens hulle opleiding moes hulle ook leer hoe om mikroskoopwerk te doen. Augsburg bedank Dokter André van der Merwe van Piketberg Dierehospitaal wat sy kennis en ondervinding met die matrieks gedeel het. Augsburg Boerdery teel tans ramme van verskillende rasse vir die gemeenskap.

Die uitslae van die ramme sal binnekort beskikbaar wees. Ramme wat bemarkbaar is sal binnekort op Augsburg se sosiale netwerk platforms te sien wees.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal